首页 | 本学科首页   官方微博 | 高级检索  
     


KOMMUNIKASIE EN DIE DEMOKRATISERING VAN TELEVISIE
Authors:Marthinus van Schoor
Abstract:SEKER die standhoudendste definisie van kommunikasie is al daardie opvattings wat verband hou met die ideale van die demokrasie. Ons begrip van kommunikasie is sedert die negentiende eeu vol van die voornemens van die goeie demokraat: daardie romantiese siening van die individu se betrokke oorgawe aan die samelewing. Kommunikasie het'n baie handige begrip geword om die individu se deelname en inspraak, sy medeseggenskap en medeleelsaamheid, kortom, sy maatskaplike betrokkenheid, ideologies te regverdig. Vandaar al die goeie bedoelings met kommunikasie van almal wat maar iets te sê het oor hedendaagse maatskaplike toestande en die begrip populariseer met selfversekerde uitsprake dat kommunikasie en demokrasie dieselfde is.
Keywords:
设为首页 | 免责声明 | 关于勤云 | 加入收藏

Copyright©北京勤云科技发展有限公司  京ICP备09084417号